| Dairy Farmers |
|
|
|
| Written by Leon | |
| Thursday, 10 February 2005 | |
|
Tools
Klipmabo Boerdery Click on the above pictures for a bigger view Bestuurder: Hansie Steyn
Die totale kudde bestaan uit +/- 1050 diere +/- 530 in melk +/- 65 droog
Ons het in Februarie 2002 behuising opgesit vir 250 diere en is tans besig met die opsit van nog behuising vir 280 diere, waarna alle diere in melk onder dak sal wees.
Daar word twee maal per dag gemelk. Dubbel Alfa Laval Alpro Melkmasjien. Alfa Laval Aktiviteitsmeters is pas in werking gestel wat die hitte waarneming vergemaklik.
Die kudde se gem. Melkproduksie op amptelike melkaant is 29.30 liter.
Die kudde behoord aan mnr Boy Blanckenberg, gelee te Klipheuwel tussen Durbanville en Malmesbury in die Wes Kaap.
|
Dairy Farmers 




